Kaylin de Jongh

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n mengsel van kant, satyn en koningsblou borduurwerk. Ek het 'n rok gesoek wat uniek tot my persoonlikheid is... sag, vroulik, vloeiend en elegant. Ek glo my rok het my drome oortref.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie van my rok was my idee van 'n Matriekafskeid Bal. As ek dink aan 'n Bal is die eerste gedagtes wat by my opkom stylvol, klassiek en gesofistikeerd. Ek glo my rok het die betekenis van die woord Matriekafskeid bal weerspieël.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok is definitief die vloei van die rok. My rok het soos 'n handskoen gepas en was absoluut tydloos, elegant en perfek vir my.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media