Kayli Nel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Somerset Wes
Skool en dorp/stad van skool
Somerset Wes
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
'n Video wat my tannie vir my gestuur het, maar ek het baie veranderinge gemaak om dit werklik MY rok te maak.
