Kayleigh Visser

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die belangrikste vir my was om net gemaklik te wees deur die aand. Daarom het my rok sakke in sodat ek geen handsak hoef rond te dra en op te pas nie. Ek het ook hakkies gehad op my rok op te hak agter om te kan sokkie. My rok het ook moue wat kan af , wat n cinderella gevoel gee. Die bo kant van die rok het ons besluit soos ons gegaan. Ek wou net iets blink by opwerk om die blou te breek, iets anders as silver of goud. Daarom het ek n blinker gekies wat verskillende kleure blink en wat die blou mooi optel. Die blaartjies op die rok lyk of die op my lyf vas groei daarom wou ek nie n strap opsit nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou gehad het as mense na my rok kyk moet hulle dink "wow, dit pas perfek by haar, dis nou kayleigh". Dus het ek nie n vaste idee gehad voor die tyd nie maar net geweet waarvan ek hou en nie hou nie ,so het ons dinge gevat soos dit kom en my idees aangepas met wat op my lyf werk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel by vêr was my sakke en die manier hoe die bokant van my rok lyk of dit teen my lyf vas groei. Dis iets wat ek nog die baie gesien het nie en was verlief om my rok die dag toe ek dit gaan optel. En dan ook die lig blou kleur het mooi gewerk met die kleur van my vel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media