Kaylee Wentzel

Hoërskool Tranvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Soos ek deur Pinterest gesoek het vir die perfekte rok vir my, het ek nie regtig iets gekry wat MY geluk bring nie. Ek het vir n goeie tannie van my n foto gewys van pienk en wit kant met klein blommetjies. Dit was die een! Die perfekte rok wat perfek by my persoonlikheid pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iets wat MY as persoon komplimenteer. Iets wat die sagtheid en vroulikheid in my wys. En n kleur wat nie almal sou kies nie!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my persoonlik was my gunsteling deel van my matriek afskeid rok, my laaste aanpassing. Die oomblik wat die tannie my rok vas gemaak het, het die realiteit in geskop en ek het net meer opgewonde geraak!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media