Kaylee Swanepoel

Afrikaanse Hoër Meisieskool - Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Stylvol, klassiek met net genoeg drama. Wat is ñ rok as hy nie soos ñ handskoen pas nie? “Sy” is die perfekte keuse materiaal vir ñ bal rok vir so ñ spesiale geleentheid. Dit was vir my belangrik om gemaklik te wees in my rok, te kan dans en my matriekafskeid ten volle te kan geniet.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool - Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling ontwerper Vivienne Westwood was die inspirasie vir my rok. @jvrcouture het my idee perfek vasgevang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die mooi somer kersie kleur! Die ontwerp en snit is stylvol en skep net genoeg drama en detail om die kleur te komplimenteer. My bykomstighede is minimaal en ek het my grimering self gedoen en dit natuurlik en neutraal gehou. Die onderkant van my rok kom tot sy reg met bewewing. Ek het regtig soos my gunsteling Disney prinses “Merida” van Brave gevoel .

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media