Kaylee Herbst

Helpmekaar Kollage

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het vir my matriekafskeid rok gegaan vir die prinses idee My bo-kant is n swart korset met silver stene en my moue is swart vere My onderkant is twee lae swart materiaal en die onderste laag is silver/swart materiaal .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

5 Oktober 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek droom al my hele lewe lank vir hierdie dag .Van ek n klein dogterjie was kon ek nie wag vir my matriekafskeid nie ,12 jaar is n baie lang tyd maar ek kan nie genoeg dankbaar wees dat my droom waar geword het nie. Hier het ure,bloed,sweet en trane ingegaan . Ek ,my mamma en Tannie Natasha Gouws (wat my rok gemaak het) kon nie wag om te begin ontwerp nie. My inspirasie is my dankbaarheid aan my familie,tannie Natasha en Jesus wat my droom n realiteit gemaak het .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was moeilk om net een gunsteling deel te kies ,maar virseker die vere en die bling !!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media