Kaylee Curror

Hoërskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gaan rokke pas en net geweet ek wou ń oop rug en ń slit in my rok gehad het. Toe ons by Tres Jolie Bridal kom het die konsultant die rok vir my voorgestel en dit was liefde met die eerste oog op slag.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brits

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my rok was om net gemaklik en mooi te voel in my rok deur die afsluiting van my skool loopbaan te vier.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die moue van my rok was absoluut my gunstelling gewees. Dit was die element wat my dadelik na die rok getrek het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media