Kayla Wessels

Hoerskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Puik

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na n indiepte gesprek met my ontwerper het ek heeltemal n ander rok ingedagte gehad. Na n paar gesprekke en ontleding van my persoonlikheid is daar n rok ontwerp. Van kretief, wees jouself tot vat n kans ...dit oorgelaat aan my ontwerper. My rok was uniek net my vir gemaak. Een van sy soort...my ontwerper my geinspireer om uit my gemak zone te klim en laat die rok praat namens my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit n droom rok met soveel meer as wat ek myself kon indink, spesiaal vir my gemaak. Kon nie in my wildse drome dink hoe so rok my sou laat voel van binne en buite. Ek gestraal en gevoel soos n diamant in n mynskag.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media