Kayla Wessels

Hoerskool Transvalia

Tuisdorp

Vanderbijlpark

Skool

Hoerskool Transvalia

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Rok is ontwerp deur Designs by Marius

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Na n indiepte gesprek met my ontwerper het ek heeltemal n ander rok ingedagte gehad. Na n paar gesprekke en ontleding van my persoonlikheid is daar n rok ontwerp. Van kretief, wees jouself tot vat n kans ...dit oorgelaat aan my ontwerper. My rok was uniek net my vir gemaak. Een van sy soort...my ontwerper my geinspireer om uit my gemak zone te klim en laat die rok praat namens my.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit n droom rok met soveel meer as wat ek myself kon indink, spesiaal vir my gemaak. Kon nie in my wildse drome dink hoe so rok my sou laat voel van binne en buite. Ek gestraal en gevoel soos n diamant in n mynskag.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om geseend te kon wees om n pragtige rok te kon dra,waar daar baie minder voorregte seuns en dogters nie die geleentheid gehad het nie. Saam my ander matriekulante ons jaar af te sluit met Barto die sanger en n geselligheid onder die sterre. Aand wat prentjie mooi was en altyd sal onthou word.

Planne vir na matriek

Om volgende jaar te gaan studeer vir n Menslike Hulpbron (HR).

Gunsteling woord in Afrikaans

Puik

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media