Kayla Stapelberg

Klerksdorp Hoërskool (KHS)

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is baby blue. 'n Kleur wat baie geluk gebring het. Ek het op die kleur besluit van dag een af want die donker kleure pas nie by my nie. My rok het ons ingevoer en dis "plain" nes ek. En dis presies hoe ek dit wou gehad het. Die baby blue kleur is lig en sag en vertoon my verkleur en oë. Baby blue is die kleur van ons hemelruim wat soveel moontlikhede bied

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Klerksdorp Hoërskool (KHS)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iets wat nie heeltemal toe was nie en wat net "plain was". Iets wat plain is maar nogsteeds elegant. Iets wat my laat straal sonder die bling

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was beslis my bo kant met die silwer bandtjie en plain blou aan die ander kant

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media