Kayla Raats

Hoerskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Wonder werk

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inpirasie van my rok was om vir een dag soos n prinses te voel en Belle van beauty and the beest het n rol daarin gespeel. Die agterkant van my rok was n idee wat ek Al van graad 8 in my rok wou gebruik. Die geel in my rok straal my persoonlikheid uit omdat geel n gelukkige en vol lewe kleur verteenwoordig. My Ma het altyd vir my gese Dat geel my kleur is en Dis Wie en wat ek is

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok beteken vir my Dat ek alles Kan bereik en waar maak Al is dit n idee. Dit beteken vir my na 12 jaar Kan ek my skoolloopbaan afsleit met trots op Wie ek geword het en die toekoms intree en weet Wie ek is

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media