Kayla Raats
Hoerskool Kempton Park
Tuisdorp
Kempton park
Skool
Hoerskool Kempton Park
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Roedolf van Roedolf D fashion Aterlier
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inpirasie van my rok was om vir een dag soos n prinses te voel en Belle van beauty and the beest het n rol daarin gespeel. Die agterkant van my rok was n idee wat ek Al van graad 8 in my rok wou gebruik. Die geel in my rok straal my persoonlikheid uit omdat geel n gelukkige en vol lewe kleur verteenwoordig. My Ma het altyd vir my gese Dat geel my kleur is en Dis Wie en wat ek is
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeidrok beteken vir my Dat ek alles Kan bereik en waar maak Al is dit n idee. Dit beteken vir my na 12 jaar Kan ek my skoolloopbaan afsleit met trots op Wie ek geword het en die toekoms intree en weet Wie ek is
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt vir my was om Al my vriende en vriendinne te sien en hoe beeldskoon hulle gelyk het en toe ons almal terug Gedink het na die 5 jaar van hoerskool wat ons saam gestap het, Al die trane en herninninge het ons tot daardie oomblik gebring.
Planne vir na matriek
Ek beplan om oorsee te gaan Au pair asook om te studeer om n skrywer te word
Gunsteling woord in Afrikaans
Wonder werk
Datum van matriekafskeid
2025-10-10