Kayla O’Connor

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Inspirasie het van my metgesel John afgekom... Hy wou graag soos Yin en Yang aangetrek het. My Rok is deur Anmar Rousch gemaak, wat altyd my Eerste Keuse sal wees Vir enige geleentheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Abbots College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n elegante Lang Rok gesoek wat by die geleentheid sou pas. Tannie Anmar het ons gehelp met die ontwerp van my stylvolle Rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was die mooiste material en ek was gemaklik in my Rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media