Kayla Leahy

Bergsig Akademie/Academy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok is ontwerp deur die wonderlike Willem Terblanche Couture. My grootste drome van my rok is oortref deur die pragtige ontwerp. Die asemrowende wyn rooi kleur was een van my hoof idees en ek wou graag n "statement" maak met die kleur. n Unieke eienskap van my matriekafskeid rok was dat ek my gunsteling bybel vers in die slit van my rok laat borduur het wat Jesaja 41:10 is wat baie na aan my hart is , wat lees "Don't be afraid , for I am with you Don't be discouraged for I am your God"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bergsig Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het oorspronklik n ongelooflik prentjie gesien waarop ek verlief was , ek het wel besluit om die bo kant bietjie self te ontwerp. Die boonste deel van die rok is uniek en dit is iets waaroor ek mal is. Die twee hoof idees het net afsobluut mooi saam gesmelt om die perfekte rok te vorm.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is absoluut net alles ek is mal oor elke klein deel van my rok , maar natuurlik is die kleur vir my n baie groot hoogte punt , en asook om sakke in rok te he is natuurlik n bonus punt. Nog een van my gunsteling deel is dat my rok ongelooflik gemaklik is en dit is net n droom om hom te dra. Die beeldskone rok het my so selfversekerd laat voel , dit het gehelp met my selfbeeld en ek kon my rok met trots dra.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media