Kayla kuter

Durbanville hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n mens dink aan n matriek afskeid rok dink n mens aan ongemak maar myne was net mooi die teenoorgestelde my rok was gemaklik maar tog asemrowend en die beste van als was dat sokkie kon maklik in daardie rok plaasvind dit was n Belle prinses rok en kon enige iemand se asem weg slaan n rok wat jou nie net laat lyk soos n prinses nie maar ook so laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Nog altyd as n klein meisie wil almal soos n prinses voel en lyk en my rok kon daai vir my bied die movie Beauty and the Beast was nog altyd my gustelling prinses vliek en my rok was geinspireer deur Belle se rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die asemrowende bookand wat styf teen jou lyf kon vas kleef en jou bo lyfie kon vly.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media