Katya Glockzin

Impaq

Tuisdorp

Mosselbaai

Skool

Impaq

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok laat maak by Ronel de beer couture in dias strand

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Van kleins af het ek gedroom van die matriek afskeid, dis elke meisie se princess oomlik. My wense was om n regte sprokiesmooi en elegante bal rok te dra. My eie pink "sleeping beauty" rok met met glitter detail.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die matriekafskeid was die afsluiting van n hoofstuk vir my. Die rok is een van my drome. Wanneer ek die rok aantrek voel ek trots oor hoe ver ek gekom het, oor alles wat ek oorwin het, en oor die jong vrou wat ek vandag is. Dit het vir my soveel selfvertrou gegee en n nuwe begin beteken. Dis nie net n rok nie, dis n weerspieeling van wie ek is en hoop om te word

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om die aand deur te dans tot die voete pyn en saam vriende te lag en kuier.

Planne vir na matriek

Gaan Drama en theatre studeer by Stellenbosch University. (Sien my dalk op Binnelanders oor so paar jaar 😂)

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media