Kathleen Bremner

Hoerskool Kalahari

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd n rok gehad het wat vir my uniek is en waarin ek gemalik is. Ekt klomp idees gehad en Sade Jansen my ontwerper het alles by mekaar gebring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou vir my matriek afskied "all out" gegaan het en iets heel anders doen as wat ek gewoonlik sou. Dus het ek besluit om met kleure te speel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die slit met die broekie en die fyn kraal detail oor my hele rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media