Katelynne de Vos

HTS John Vorster Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my droomrok laat maak deur na verskillende style te kyk, en het so uiteindelik my finale ontwerp geskep. Ek wou 'n "vintage" gevoel skep met my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS John Vorster Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is gaande oor reekse wat afspeel uit die 18de en 19de eeu. Daardie tye se rokke is absoluut pragtig, en dit was my inspirasie vir my perfekte rok. Voorbeelde van hierdie reekse is; Queen Charlotte/Outlanders en Bridgerton.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was die rompgedeelte en die moue. Die sagte blommetjies is elkeen met die hand opgewerk en die moue het my die gevoel van 'n Feë prinses gegee. Daar is soveel liefde in elke blommetjie en kraletjie wat vasgewerk is. My rok is uniek en ek is baie trots op my ontwerp..

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media