Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wou iets uniek he wat my lyf komplimenteer.
Wou he my rok moes blink en vaar af gesien word.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die bokant en die criscross om my heupe
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04