Kate Botha

St Dunstans College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het baai rokke aangetrek en toe ek die een sien, het ek ontmiddelik geweet dat dit die een vir my was. Toe ek uitvind dat die rok ook ingeboude sakke het vir my cellphone, was die besluut maklik.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Pretoria Boys High

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets dra what my aan lente herinder het want ek sien n matriekafskeid as die begin van my lente as a volwasse young mens.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dans, Dans, Dans.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media