Karli-Mari Geldenhuys

Hoërskool Hermanus

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is by Bride&Co gekoop by Canal Walk. Hulle moes egter die rok invat by my middel. My keuse op die kleur en tipe materiaal was donker blou, dit pas mooi by my blond en die rok soos wat jy beweeg die heeltyd verander as gevolg van die blinkertjies en lig wat daarop val. Ek het verkies om 'n nousluitende rok te dra om my figuur te beklemtoon. Ek het iets eenvoudig, maar stylvol, eligant en sjiek gesoek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hermanus

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iets wat gaan aandag trek op 'n gepaste manier en 'n WOW faktor gaan hê. Ek wou gemaklik voel met my liggaamsbou en die manier hoe ek myself voor ander mense vertoon.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blinkertjies wat soos die sterrestelsel gelewe het soos ek beweeg het met die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media