Karlene van den Berg
Potchefstroom Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Lekker
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n stylvolle rok gehad het wat steeds modern en elegant is, wat anders is maar steeds klassiek bly, iets wat my persoonlikheid weerspieël: selfversekerd maar nie oordadig nie.
Die swart materiaal is gekies omdat dit tydloos en gesofistikeerd lyk, terwyl die silwer kantdetail n bietjie glans en vroulikheid byvoeg sonder om oordadig te wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is n baie spesiale rok vir my want dis uniek en wys dat ek nie bang is om uit te staan nie, maar dat ek dit met klas en styl doen.
Ek en my tannie het saamgewerk om iets te skep wat my soos die beste weergawe van myself laat voel het - n rok wat my laat glimlag elke keer as ek in die spieël kyk.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02