Karla Moolman

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was van groen kant gemaak met n lae rug en n elegante sloop. Die rok was alles wat ek wou gehad het te danke aan die ontwerper Matilda Maree wat so baie aandag gegee aan al die fyn detail van die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma het twee jaar terug vir my n foto gestuur van van n rok en ek het van toe al af geweet dis DIE rok…

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die lae rug

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media