Karla Maartens
Hoërskool Florida
Tuisdorp
Roodepoort
Skool
Hoërskool Florida
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Honey Boutique, ingevoer uit New York.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie agter my matriekafskeidrok was om soos n sagte aandson oor n laventelveld te skyn. Elegant en rustig.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeidrok beteken veel meer as net n kledingstuk, dit is n weerspieëling van wie ek geword het. Die rok is vir my n viering van groei, selfvertroue en n meisie wat gereed is om met trots haar eie pad te stap in die grootmens wêreld.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Beslis die gelag en vrolikheid op die dansvloer saam vriende.
Planne vir na matriek
Ek gaan n kurses in Menslike Hulpbron Bestuur voltooi en die tyd van jonkwees teen volle geniet.
Gunsteling woord in Afrikaans
Dagdroompers
Datum van matriekafskeid
2025-10-17