Karla Burnett

Bloemhof meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is n turquoise kleurige rok met verskeie lae en 'n pragtige blommetjie-patroon. Daar hang ook twee lyntjies krale aan elke bandjie, wat op my skouers afhang.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bloemhof meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling ding om te doen is om te lees, so my droom was om soos 'n prinses by die matriekafskeid op te daag. Ek het een dag besluit om maar te kyk of ek idees op pinterest kan kry, en toe sien ek die perfekte rok. André Goosen het my hiermee gehelp en het dit perfek gedoen!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die patroontjie op die bokant van die rok en die krale by my skouers is my gunsteling dele van my rok, maar ek het van ALLES van my uitrusting gehou.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media