Karia Erasmus
Ouderdom
18
Tuisdorp
De Aar
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool De Aar
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nie 'n doodgewone matriek rok gehad het nie. Ek wou iets hê wat myself bietjie uitdaag, in plaas van terug val op my gewone roetines.
Ek het iets gesoek wat ek nog nie voorheen gesien of gedoen was nie. Iets bietjie 'out of the box' wat myself en die nuwe fase van my lewe uitbeeld, en ook my eie grense bietjie toets.
