N swart rok wat skree wow sonder om oorboort te gaan ( plain and simple)
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken baie vir my. Dit is die een rok wat saak maak voor jy trou. Dit is die rok wat jy oor droom van dat jy hoërskool begin. Dit is n rok vir jou en net vir jou. My rok dra waarde vir my omdat dit my beskryf. Die fyn details maak my hart vinniger klop, want daar is meer in die lewe as net die oppervlak van dinge.