Kaitlyn Going

Eunice High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Betower

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok laat ontwerp het wat my sagte geaardheid uitbeeld. 'n Rok wat uniek en buite my gewone keuses sou wees,maar tog gemaklik genoeg sodat ek die aand kan omdans en kuier saam met my vriendinne. Casper Bosman het 'n kleur analise laat doen, en die wens vir buite my gemak beweeg het waar geword, van goudgeel as my eerste keuse tot 'n sagte champagne kleur wat al my verwagtinge oortref het. Die uniek wens was ook oortref omdat Casper 'n fluweel bo-stuk gemaak het, iets wat ek nie as 'n reël aan sou dink nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeid rok verteenwoordig wie ek is. Sag en elegant. Ek het van 'n pokkel Gr1 ,onsekere dogtertjie gegroei tot 'n vrou met selfvertroue wat gemaklik is met wie sy is. My rok was my afsluit in die avontuur na selfvertroue en vroulikheid.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media