Jurané Naude
Hoërskool Hugenote
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Mengelmoeskardoes
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nie net n gewone rok hê nie. En ek hou baie van Anime. En toe het ek n rok op pinterest gesien en ek en my ma het saamgespan om die mooiste rok vir my maak
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dis natuurlik iets waarvan mens droom baie jare voor die matriekafskeid al. En my ma maak klere en sy het al baie rokke gemaak vir meisies. Ek het geweet myne sal besonders wees. Die mooiste rok vir my..
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03