Juli Joubert

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het 'n oop rug gehad en was ook oop aan die voorkant. Die rooi en swart het mooi saamgewerk wat 'n bietjie van 'n dramatiese effek gegee het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het besluit om volgens die tema van ons matriek afskeid te gaan. Ons tema was "Phantom Of The Opera".

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oop ryg met die diamant ketting wat aan die agter kant afgehang het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media