Juanise Mostert

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is 'n plane Jane. My rok is baie eenvoudig, geen versierings by nie. Die kleur van my rok is 'n koningsblou (royal blue). Die agterkant van my rok by my rug maak 'n v. My rok het 'n slit en twee sakke.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Eenvoudige koningsblou rok. Ek hou net van eenvoudige rokke. Ek dra nie rêrig rokke nie, so my rok was perfek vir my al was dit baie eenvoudig.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is definitief die sakke.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media