Juanika-Leigh de Bruin
Hoërskool Piet Retief
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
By Hoërskool Piet Retief
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om my persoonlikheid uit te beeld en te wys deur die rok te dra wat my hart kon laat glimlag
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die agterste deel van my rok kon gestel word deur toutjies te trek wat dit baie meer prakties gemaak het vir my
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02