Juané Naudé

Point High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die rok self ontwerp met die hoop om 1930's tot lewe te bring. Corset bolyf ,gemaak van kant, om my vorm 'n bietjie te wys. Die rok is uit bon-bon gemaak om n sekere vloei te bring aan my fotos en sodat die materiaal gemaklik is om in te wees vir n paar ure. Die sny ,wat gaan tot by my heup, is daar om n riskante gevoel te gee aan die foto's. Die rug is oop met net die corset se linte wat oor span.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Point High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok was geinspireer deur 'n 1930's jazz sangeres in 'n luukse klub. My rok gee n Jessica Rabbit en Betty Boop gevoel, met die 1936 Bentley in al my foto's.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van die rok was die corset van kant. Die stywe bolyf het my selfbeeld verhoog en die kant het genoeg vel gewys om die rooi-op-rooi te breek. My ligte vel was kontrasterend teenoor die donker wynrooi materiaal en het goed gelyk op die foto's.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media