Tuisdorp
Alberton
Skool
Dinamika
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Rok was gekoop deur wedding connection boutique Bassonia
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Was van Gr8 af my droom om n Emerald Groen Rok te kry vir my Matriek afskeid.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Toe ek die rok sien toe was ek Dadelik verlief en dit was die perfekte pas vir my.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om na die afskeid na die fotos te kon kyk en te sien hoe al my klas maats gelyk het van 2025
Planne vir na matriek
Fokus v eers om goeie punte huistoe te bring en dan dalk vir n jaar te werk en dan Studeer in Toerisme.
Gunsteling woord in Afrikaans
Eish
Datum van matriekafskeid
2025-10-03