Jonné Mulder
Bergsig Akademie
Tuisdorp
Rustenburg
Skool
Bergsig Akademie
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Willem Terblanche
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń rok hê wat my naam skree en nie agter modes en giere aan beweeg nie.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid rok beteken baie vir my, Willem het al my grootste drome oortref en my soos ń prinses laat voel. Dit is vir my so spesiaal gewees, omdat dit maar vir elke matriek meisie ń kleindogtertjie droom is.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My hoogtepunt was om te kon sien hoe almal gelyk het, om die jaar te kon afsluit met ń glansaand en ń dankbare hart vir hoe die jaar verloop het.
Planne vir na matriek
Ek gaan Somatologie swot by Isa Carstens in Pretoria.
Gunsteling woord in Afrikaans
Ongelooflik
Datum van matriekafskeid
2025-10-01