Jonika Pretorius
CVO Potgietersrus
Ouderdom
17
Skool
CVO Potgietersrus
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is ingevoer van n oorseese aanlyn winkel. Ek het my hart verloor op die prentjie en hom bestel. Die rok het soos n handskoen gepas toe ek hom kry en pas 100% by my persoonlikheid.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die sagtheid en fyn detail is iets wat so "ek" is.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die bo stuk, en die sagte kleur.
Datum van matriekafskeid
2025-09-26