Jonay Skietekat
Hoërskool Heidelberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Artikuleer
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Inspirasie -Brons vir krag. Goud vir oorwinning. ’n Rok geïnspireer deur die vrou wat ek word, ek wou uniek lyk en skitter met my bronze, goue rok
My inspirasie: om soos ’n vurige, waardevolle metaal te voel gevorm deur die reis, blink vir die toekoms.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok beteken vir my baie meer as net ’n mooi uitrusting. Dit is ’n simbool van hoe ver ek gekom het, die drome wat ek dra en die spesiale herinneringe wat ek op hierdie mylpaal aand. Elke detail van die rok laat my selfversekerd, uniek en trots voel asof ek uiteindelik die vrou word wat ek nog altyd wou wees.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01