Joléne Nel

Sonneveld Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Blouer as Koningsblou glansende eenvoudige glansende rok

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Blou is my gunsteling kleur en die Koningsblou het beslis my aandag getrek. Die rok is deur my ouma ontwerp en handgemaak en aanmekaar gestik met baie liefde.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok het soos n handskoen gepas en was uiters gemaklik om te dra. Die romp is wyd en bo-stuk pas soos n hemp baie gemaklik.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media