Johnke Prinsloo

H/S Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets uniek en anders, eie in sy soort , geskep het. Met 'n moderne kleur wat nie elke dag gesien word nie. My idee was om 'n verhaal uittebeeld met die aanhaling " beauty from ashes".

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/S Secunda

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"Less is More"….wat beslis beter by my persoonlikheid aangepas het wat nie 'n voorstaander van kant en krale is nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier waarop my rok uitsprei wanneer ek tree vir tree vorentoe beweeg en dan 'n ontploffing van pewter te voorskyn bring en in die wind meevoer.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media