Johanne Nortje

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is sag en stylvol. Die kleur van my rok is 'n sagte roos goud kleur, met slit en oop rug. Ek wou veral 'n oop rug gehad het omdat dit vir my baie mooi is. My rok is ontwerp en gemaak deur Melanie Swart. Met die ontwerper in St Francis en ek in Pretoria het dit nogal nael byt gegaan op 'n staduim maar op die ou einde was die rok perfek vir my en het perfek gepas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja by Marokko Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou baie graag iets uniek en sag gehad het wat by my persoonlikheid pas

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Rok se oop rug en kleur

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media