Johané van Eeden

Hoërskool Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My martiekafskeidrok is van perels en pienk net, ń uitbeelding van my smaak en persoonlikheid. Die perels beeld my lewenslus uit, en die pienk net beeld my energie vir die lewe uit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie vir my matriekafskeidrok gekry as ń klein dogtertjie met ń groot droom. Die rok is ń weergawe van my verbeelding.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die detail van die bostuk waar baie ure se handewerk in is.Ek het baie gemaklik gevoel in my rok, alhoewel ek weet dat ek anders gelyk het as die res.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media