Johane Lessing

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ‘n unieke rok gekies wat moderne elegansie uitstraal. Die shoulderpad wys dat ek ‘n besigheidsvrou en entrepreneur eendag wil wees en bring ‘n simboliek van ‘n pak na my rok. Die silver stene beeld my skoonheid uit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou my eienskappe en ambisies uitstraal, deur die unikheid van my rok. Ek het vir inspirasie gesoek op Pinterest en na Sherri Hill se ontwerpe gekyk en twee idees saamgevat om my rok te vorm.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die silver stene wat die pers satyn komplementeer wat uitbeeld dat ek ook wil uitstaan en my voetspoor los en nie net ‘n uitsiglose lewe sal aanvaar nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media