Johane Claassen

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak deur Nelle de Wys Koch.Dit is n sky blue kleur met materiaal gemaak uit caviar tulle en shimmer tulle.Die bo kant is n franse korset met hand vas geplakte shimmer tulle en glitter stene op deursigtige mesh.Ek het n kort rompie aan,gemaak van caviar tulle en n slit om die detail op my been te beklemtoon.Die groot stuk romp bo-oor bestaan uit shimmer tulle en word vas gebind deur n belt wat glitter stene op het. Die groot stuk romp kan verwyder word en dan is die kort rompie op sy eie om geriefliker te dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was die kleur blou en om my eie sprokies verhaal te skep.Vanaf ek ń klein dogtertjie was het ek gedroom om ń rok soos Aspoestertjie te hê en soos n prinsess te lyk.Dus het ek die kleur blou gekies en silver skoene om by die sprokie verhaal te pas en my droom waar te maak. Moet nie net droom nie,werk hard en maak jou droom n realiteit.😌

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Met alle eerlikheid is daar nie net een gunsteling deel van my rok waarvan ek hou nie.My hele rok is uitsonderlik beeldskoon en uniek vir my.Dit pas by my persoonlikheid wat out going en uniek is wat uitstaan in n oorvol vertrek.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media