Johandri visser

Hoerskool douglas

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons het 3 rokke bymekaar gesit en kon nooit in my wildest drone kon dink dat uit drie rokke so n pragtige rok kon ontstaan nie

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool douglas

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Wou Vir die sprokies rok gaan . Die sprokie van n prinses . Sagte pienk en wit

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat ek die romp kon afhaal en Dan lyk my rok heel Anders Soos n nuwe rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media