Jodie Knoesen

Futurum Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok spesiaal vir my ontwerp en gemaak, want my smaak is elegante gemaklikheid. Die kleur van my rok het ek gekies om my hare en vel te komplimenteer. Ek het die materiaal gekies wat vir my die sagste en gemaklikste gevoel het. Ek wou n baie eenvoudige maar unieke rok gehad het wat my persoonlikhied weerspieel het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Futurum Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Disney fantasie prinses voorkoms. Moedernatuur was ook n groot inpirasie met die blomme wat my rok versier het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die materiaal wat sag en vloeiend was het my op my gemak gesit en het my nie terug gehou op die dansvloer nie. Die groen van my rok was die perkte skakeering van groen waaroor ek nog altyd gedroom het.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media