Jo-Ri Odendaal

Witteberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis nie 'n rok maar 'n outfit wat deur die MAD hatter geïnspeerd is. Ek wou uit staan en anders wees as die ander want ek wil vir mense wys dis lekker om anders te wees

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Witteberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

The MAD Hatter

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hoed

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media