Jo-Lene van der walt

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog baie onseker in die begin, want ek het 'n idee gehad van hoe ek my rok soek, maar toe ek die materiaal in persoon sien het ek geweet dat dit te mooi is om net vir die boonste deel van my rok te gebruik en dit is hoe ons met die idee gekom het dat my hele rok bedek moet word met die pragtige kant en het toe besluit op die "trumpet" styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het net eendag gaan soek vir idees op Pinterest en het geweet dat ek n unieke tipe geel kleur soek en toe ek op 'n spesifieke geel rok afkom, het ek geweet dat dit my kleur is en my "mind" was geset op dit van daardie oomblik af.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pragtige unieke kant en kleur van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media