Jlynn Gonsalves

Hoerskool Klerksdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleure van my rok , die ontwerp en motiewe daarop is 'n simboliese keuse wat my liefde vir die see uitbeeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My liefde vir die see! In 'n neutedop,die see was nog altyd vir my'n ryk en inspirerende bron van idees en visuele elemente.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok ,maar as ek regtig 'n gedeelte moet uitsonder sal dit die korset gedeelte wees,die kleure verander soos die see se bloue tydens sonskyn- en bewolkte dae.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media