Jessica Van Zyl

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag ’n rok gehad het wat vrolikheid en vroulikheid uitstraal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail op die korset en die feit dat die balrok baie wyd uitloop.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media