Jessica Opperman

C & N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ñ diep rooi meermin styl rok met blink apliekke en oorkruis bandjie rok. Die rok het ñ tweede aanhegbare romp wat die ontwerp kan verander na ñ bal rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

C & N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd n voorliefde gehad vir ñ klassieke styl rok en my gunsteling kleur om te dra was nog altyd ñ skakering van rooi. Pragtige blink rokke het my al van my kinderdae aangetrek daarom het my rok my soos n prinses laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die twee-in-een ontwerp omdat ek die beste van altwee werêlde gehad het op my matriekafskeid.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media